SKU: 9780638011531

Wéét Wie Jy Is (Sagteband)

R 51.30 excl R 59.00 RRP incl VAT

Wéét Wie Jy Is (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Ontek jou ware identiteit in Christus en leef jou doel uit

Baie gelowiges leef dikwels ten spyte van hulle geloof in God sonder ware sekerheid. Hulle is besig sonder ’n doel en onseker oor waar hul identiteit lê.

In Wéét wie jy is neem Rudi Muller gelowiges terug na die kern: Ons identiteit in Christus. Wanneer ons seker is van ons identiteit en God se beheer in ons lewe, kan ons ons roeping vreesloos uitleef.

Rudi Muller lei gelowiges deur Bybelse waarhede, persoonlike ervarings en bevestiging uit die Skrif om die antwoord te ontdek op die twee kernvrae in lewe: Wié is jy, en aan Wié behoort jy? En saam ontdek julle die wonderlike waarheid: Jou identiteit lê in God, Hy bemagtig jou en stuur jou, Hy is in beheer van waar Hy jou geplaas het en Hy maak jou sterk om ander van Hom te vertel.

Identiteit en geloof is nie ’n abstrakte idee nie. Dit is ’n waarheid wat ons leef. Dit is die vreugde om te weet jou lewe maak saak omdat jy aan God behoort.

Product Information

Category : Christelike Leefwyse

SKU : 9780638011531

Language : Afrikaans

Author : Rudi Muller

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Color : Yellow

Audience : General

Page Count : 88

Format : Paperback

Sub Category : Algemeen

Size : 180 mm x 125 mm x 5 mm