SKU:
9781991237811
Waar Is Ek in die Bybel?: Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort Nie (Hardeband)
R 155.65
excl
R 179.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
Waar Is Ek in die Bybel?: Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort Nie (Hardeband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Waar Is Ek in die Bybel?: Soek die Persoon Wat Nie in die Storie Hoort Nie
In hierdie prettige storieboek bevind 12 bekende Bybelfigure uit die Ou en Nuwe Testament hulself in die verkeerde storie saam met allerlei voorwerpe wat weggesteek is. Hierdie kleurvolle boek gaan ure se pret verskaf en kinders meer omtrent die Bybel leer. Elke storie handel oor 'n bekende karakter uit die Bybel soos Noag wat hulself op 'n onbekende plek, omring deur vreemde voorwerpe, bevind.
Kenmerke sluit in:
• Nuwe kinkel op soek-en-vind
• Interaktiewe soek-en-vind-uitdagings met verdwaalde Bybelkarakters
• Stel kinders bekend aan twaalf bekende Bybelverhale
• Kinders sal ure verwyl om die weggesteekte voorwerpe te vind en uit te pluis in watter storie die karakters eintlik hoort
• Lieflike verjaardag- of Kersgeskenk
• 288mm x 222mm, hardeband
• 14-punt lettergrootte
• Vir kinders van 5 - 9 jaar oud

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781991237811
Language : Afrikaans
Author : Andrew Newton
Publisher : Struik Christian Media
Audience : Kids
Page Count : 32
Format : Hardcover
Sub Category : Kinders / 5-8 Jaar
Size : 288 mm x 222 mm x 10 mm