SKU: 9780638011265

Veg teen Satan (Sagteband)

R 60.00 excl R 69.00 RRP incl VAT

Veg teen Satan (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

As jy ’n opregte gelowige is, haat Satan jou omdat jy ’n beelddraer van Christus is. Hy is ’n listige, intelligente vyand wat jou soos koring wil sif. Elke volgeling van Jesus is betrokke in ’n hewige stryd tussen die koninkryk van die duisternis en die Here Jesus se koninkryk. Ons onderskat dikwels die erns van hierdie stryd, en dit maak ons kwesbaar vir Satan se geslepe en aanhoudende aanvalle.

Veg teen Satan bied ’n nugter perspektief op hierdie noodsaaklike onderwerp. Dit werp lig op Satan se persoonlikheid, strategieë, swakhede en finale neerlaag op Golgota, terwyl dit jou toerus met die geestelike wapens wat nodig is om hom te weerstaan. Elke hoofstuk bevat ook vrae vir nadenke en bespreking. Dit is ’n boek wat jou bemagtig om die duiwel gelowig teen te staan deur ’n lewe wat vrug dra en die waarheid verkondig.

  • Elke hoofstuk eindig met vrae vir nadenke en bespreking.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Fighting Satan.

Product Information

Category : Geestelike Oorlogvoering

SKU : 9780638011265

Language : Afrikaans

Author : Joel R. Beeke

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : General

Page Count : 160

Format : Paperback

Size : 190 mm x 127 mm x 10 mm