Tel Jou Seëninge (Sagteband)
Tel Jou Seëninge (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Wanneer die lewe deurmekaar voel en jou wil-wil oorweldig, is dit goed om aan God se seëninge en liefde herinner te word. Dit maak nie saak wat rondom ons gebeur nie, God bly goed en in beheer van alles. Hy seën jou steeds met sy liefde, teenwoordigheid, vergifnis, verlossing en soveel meer.
Tel jou seëninge is ’n kreatiewe inkleur-gebedsjoernaal wat vir jou die spasie bied om na te dink oor God se oorvloedige seën en liefde in jou lewe.
Jy sal opnuut aan God se seëninge en sorg herinner word deur:
- inkleurbladsye en inspirerende aanhalings oor God se seëninge.
- spesiaal ontwerpte teksverse oor seëninge om in te kleur.
Tel jou seëninge sal jou bemoedig en van jou laste laat vergeet terwyl jy op jou seëninge fokus en die Here op ’n kreatiewe manier dank vir alles wat Hy vir jou gedoen het.
- inkleurbladsye wat deur ’n inspirerende aanhaling oor God se seëning aangevul word.
- spesiaal ontwerpte teksverse oor seëning om in te kleur.
- Plek om jou eie gedagtes neer te skryf om jou aan God se seëninge te herinner.
- Sagteband.
- 128 eenkleur-bladsye.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Too Blessed To Be Stressed.
Product Information
Category : Journals
SKU : 9780638010916
Short Code : JLP067
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Women
Page Count : 128
Format : Paperback
Sub Category : Journals - Prompted
Size : 219 mm x 165 mm x 12 mm
