SKU: 9780638010886

Psalms Elke Dag vir Vroue (Hardeband)

R 242.61 excl R 279.00 RRP incl VAT

Psalms Elke Dag vir Vroue (Hardeband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Daar word soms van vroue verwag om soveel te dra. Maar soms stamp die lewe jou onderstebo en laat jou weerloos voor God staan. Soms wonder jy hoe jy ooit weer hoop, vrede, troos en krag gaan kry.

Die psalms is gevul met soveel emosies – vreugde, hartseer, vrees, dankbaarheid en hoop. Hierdie tydlose liedere en gebede herinner vroue daaraan dat God altyd by hulle is, Hy troos hulle, lei hulle en gee hulle krag vir enige lewensituasie.

Die 366 dagstukke in Psalms elke dag vir vroue put uit die eeue oue wysheid van Psalms. Elke dagstuk bevat ’n vers uit Psalms saam met ’n kort oordenking wat jy in jou eie lewe kan toepas. Dit word afgerond met ’n gebed wat vroue sal help om in hul verhouding met God te groei. Deur hierdie oordenkings elke oggend of aand te lees, kan vroue elke dag van die jaar sy krag, vrede en hoop hul eie maak wat Hy so oorvloedig uitdeel.

  • 366 dagstukke uit die Psalms.
  • Elke dagstuk bevat ’n vers uit Psalms, ’n kort oordenking en ’n gebed.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Daily in the Psalms for Women.

Product Information

Category : Dagstukke

SKU : 9780638010886

Short Code : DEV400

Language : Afrikaans

Author : Carolyn Larsen

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Women

Page Count : 388

Format : Hardcover

Sub Category : Vroue

Size : 190 mm x 150 mm x 23 mm