SKU:
9780638003598
Paulus: God Se Dapper Apostel - 3 Dapper-Reeks (Sagteband)
R 33.91
excl
R 39.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Paulus: God Se Dapper Apostel - 3 Dapper-Reeks (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Glo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende?
Paulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword.
Paulus: God se dapper apostel vertel die lewensverhaal van Paulus, wat baie van die eerste kerke gestig het en baie keer in die tronk was omdat hy die evangelie van Jesus verkondig het. Sy verhaal sal 8- tot 12-jariges inspireer om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.
• Inspireer 8- tot 12-jariges om te getuig teenoor mense wat nog nie van Jesus gehoor het nie.
• Ander titels in die reeks: Tomas: God se dapper sendeling en Stefanus: God se dapper getuie.
• 48 volkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Paul: God’s Courageous Apostle

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9780638003598
Short Code : KDS925
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Kids
Page Count : 48
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 8-12 Jaar
Size : 198 mm x 198 mm x 3 mm