SKU: 9780638010541

NLV Taan Egte Leer Standaard Bybel

R 694.78 excl R 799.00 RRP incl VAT

NLV Taan Egte Leer Standaard Bybel is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling met 'n omslag van egte leer.

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Omslag van egte leer
• 1400 bladsye
• Merklint
• Duimgrepe
• Verpakking: "Slipcase"

Product Information

Category : NLV - Nuwe Lewende Vertaling

SKU : 9780638010541

Short Code : NLV095

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Material : Genuine Leather

Color : Tan / Khaki

Audience : Men

Page Count : 1400

Format : Flexcover

Sub Category : Standard Bible

Preferred Bible Bag Size : No Preferred Bible Bag Size

Size : 223 mm x 144 mm x 37 mm