NLV Blou & Roomkleurige Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel
NLV Blou & Roomkleurige Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns.
Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.
Die volgende kenmerke sorg vir ’n unieke ervaring:
- Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg
- Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
- Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
- Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp
- Indeks van woordkuns-teksverse
My kreatiewe Joernaal-Bybel is ’n bron van vrede, vernuwing en inspirasie. Skep ’n unieke kleinood met jou persoonlike stempel wat jy en jou geliefdes geslagte lank sal koester.
Product Information
Category : NLV - 2011 Nuwe Lewende Vertaling
SKU : 9781431614974
Language : Afrikaans
Author : Andrie Du Toit,Wil Vosloo
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Material : Imitation Leather
Color : Blue / Navy
Audience : Women
Page Count : 1576
Sub Category : Journaling / Creative Bible
Preferred Bible Bag Size : No Preferred Bible Bag Size
Size : 206 mm x 165 mm x 46 mm




