SKU: 9781431622641

My Gebedsjoernaal (Sagteband)

R 77.39 excl R 89.00 RRP incl VAT

My Gebedsjoernaal (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

’n 120-dag-joernaal wat lesers sal help om die krag van gebed te ervaar en nader aan God te beweeg. Hierdie unieke gebedsjoernaal vir vroue bied die volgende:

  • Die ACTS-metode waarvolgens hulle kan bid: Adoration/aanbidding, Confession/belydenis, Thanksgiving/dankbetuiging and Supplication/smeking.
  • Ruimte om daagliks teksverse, gebede vir haarself en ander, asook spesifieke gebedsversoeke neer te skryf.
  • Ruimte om dank- en lofgebede vir God neer te skryf.

My gebedsjoernaal sal vroue versterk in hulle stiltetyd, hulle help om meer doelbewus te bid en ’n hegter verhouding met God te ontwikkel. Dit is ideaal vir Bybelstudie en persoonlike aanbidding.

Product Information

Category : Journals

SKU : 9781431622641

Short Code : JLP026

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Women

Page Count : 128

Format : Paperback

Sub Category : Journals - Prompted

Size : 219 mm x 165 mm x 12 mm