SKU: 9780638010503

Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 2 (Sagteband)

R 42.61 excl R 49.00 RRP incl VAT

Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 2 (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Kombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel, soos Goliat wat God beledig en spot, en God wat dan vir Dawid bemagtig om die reus met ’n enkele klippie te verslaan, en Jesus wat vir ’n verlamde man sê sy sondes is vergewe en hom dan genees.

Leer uit die Bybel – Kom speel met woorde (Boek 2) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 5 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.

• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
• Bevat 5 bekende Bybelverhale
• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in
• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
• Help kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer
• Kweek ’n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
• 32 volkleur-bladsye
• Sagteband
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let’s Play with Words (Book 2)

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9780638010503

Short Code : KDS901

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Kids

Page Count : 32

Format : Paperback

Sub Category : Kinders / 5-8 Jaar

Size : 254 mm x 203 mm x 4 mm