SKU: 9780638011296

Kragtige Gebed deur God Se Woord Gebedeboek Hersiene Uitgawe (Sagteband)

R 33.91 excl R 39.00 RRP incl VAT

Kragtige Gebed deur God Se Woord Gebedeboek Hersiene Uitgawe (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Stormie Omartian se boeke het al baie mense se lewens aangeraak en hulle gehelp om die krag van gebed te ervaar.

Kragtige gebed deur God se Woord Gebedeboek help lesers om God se stem en leiding te ervaar vanaf Genesis, deur die Ou Testament, tot by Jesus se lewe saam met die dissipels in die Nuwe Testament. Elke gebed bied leiding en krag uit die Skrif en bemoedig lesers om elke dag vir God te leef. Hierdie handige boekie in sakpas-formaat is ideaal om mee te reis, in ’n handsak of tas te sit of om langs die bed te hou om soggens en saans daaruit te lees.

Product Information

Category : Gebed

SKU : 9780638011296

Language : Afrikaans

Author : Stormie Omartian

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Women

Page Count : 128

Format : Paperback

Sub Category : Vroue

Size : 150 mm x 100 mm x 8 mm