Klein Beertjie Is Wonderlik Geskape (Sagteband)
Klein Beertjie Is Wonderlik Geskape (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Dit is so maklik om ons met ander te vergelyk en te wens ons was soos hulle. Maar God het ons gemaak om óns te wees – uniek en perfek vir sy doel!
In Klein Beertjie is wonderlik geskape wens Klein Beertjie hy kon al die dinge doen wat sy vriende kan doen. Maar Mamma en Pappa Beer gebruik ’n lied uit die Bybel (uit Ps. 139) om hul klein beertjie te herinner dat hy wonderlik gemaak is net soos hy is, en net soos God die skaapwagterseun met die naam Dawid gemaak het (1 Sam. 16:1-13)!
Klein Beertjie is wonderlik geskape leer 3- tot 6-jariges dat God hulle geskape het om uniek, spesiaal en perfek te wees net soos hulle is.
- Help 3- tot 6-jariges verstaan dat God hulle wonderlik geskape het.
- 24 volkleur-bladsye.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Is Wonderfully Made.
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9780638010879
Short Code : KDS978
Language : Afrikaans
Author : Bob Hartman
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Kids
Page Count : 24
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar
Size : 198 mm x 198 mm x 3 mm
