SKU: 9781997464921

Help My met My Warrel-Gedagtes (Sagteband)

R 42.61 excl R 49.00 RRP incl VAT

Help My met My Warrel-Gedagtes (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Het dit vir jou ook al gevoel of jy nie weet wat om te doen met al die gedagtes wat deur jou kop maal nie? Kinders ervaar dikwels ook kommer, vrees en ontstellende gedagtes; daarom is dit so belangrik dat hulle leer hoe om hierdie gedagtes te verwerk sodat hulle vrede kan ervaar.

In Help my met my warrel-gedagtes help Jennie Allen 5- tot 8-jariges verstaan dat nie al hulle gedagtes beheer oor hulle hoef te hê nie. Kinders sal in hierdie boek leer hoe om hul eie gedagtes te verstaan, met God daaroor te praat en te fokus op die dinge wat waar is.

Hierdie pragtige volkleur-boek sal kinders toerus met praktiese maniere om kommer, vrees en oorweldigende gedagtes te verstaan en te hanteer terwyl hulle herinner word aan God se liefde en sorg.

  • Ideaal vir 5- tot 8-jariges.
  • Help kinders om angstigheid of oorweldigende gedagtes te verstaan en te beheer.
  • Moedig gesonde emosionele en geestelike ontwikkeling aan.
  • Leer Bybelse waarhede op ’n manier wat jong kinders kan verstaan.
  • Geskryf deur topverkoper-outeur Jennie Allen.
  • Pragtige volkleur-illustrasies.
  • 32 bladsye
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel What To Do With Your Whirly, Swirly Thoughts.

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9781997464921

Short Code : KDS998

Language : Afrikaans

Author : Jennie Allen

Publisher : Struik Christian Media

Audience : Kids

Page Count : 36

Format : Paperback

Sub Category : Kinders / 5-8 Jaar

Size : 254 mm x 254 mm x 4 mm