SKU: 9781997464532

God Se Groot Beloftes-Bybelstorieboek (Sagteband)

R 260.00 excl R 299.00 RRP incl VAT

God Se Groot Beloftes-Bybelstorieboek (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Weet jou kleinding dat God getrou is en altyd sy beloftes nakom? Kyk hoe kinders God se groot beloftes ontdek en hoe Jesus elkeen van hulle nakom!

God se groot beloftes-Bybelstorieboek bevat bekende en onbekende Bybelstories soos Noag en die ark, Dawid en Goliat, Daniël in die leeukuil, Jakob en Esau, en Simeon en Anna. Saam wys hierdie 92 stories na die een groot storie van die Bybel: God wat sy beloftes maak en nakom om sy mense te verlos. Helder ikone dui aan watter stories verband hou met ’n belofte wat gemaak is of ’n belofte wat nagekom is binne 5 temas:

  • Redding
  • Mense
  • Land
  • Vreugde
  • Koning

Dit is die perfekte eerste Bybel om 3- tot 6-jariges bekend te stel aan die stories van die Bybel en die getroue God wat hulle liefhet.

  • 92 stories uit die Ou en Nuwe Testament, oorvertel vir 3- tot 6-jariges.
  • Helder, kleurvolle ikone dui aan watter stories verband hou met ’n belofte wat gemaak is of ’n belofte wat nagekom is.
  • 412 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel God’s Big Promises Bible Storybook.

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9781997464532

Short Code : KDS959

Language : Afrikaans

Author : Carl Laferton

Publisher : Struik Christian Media

Audience : Kids

Page Count : 412

Format : Paperback

Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar

Size : 190 mm x 155 mm x 33 mm