Ek Sê Dit - Jy Hoor Dat (Sagteband)
Ek Sê Dit - Jy Hoor Dat (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Ons almal het al die verkeerde ding gesê – of die regte ding op die verkeerde manier. Maar daar is ’n sleutel tot effektiewe kommunikasie ...
Ek sê dit – jy hoor dat is ’n praktiese werkboek wat bestaan uit ses sessies om te wys hoe die manier waarop mense aanmekaargesit is, beïnvloed wat hulle sê, hoe hulle luister en hoe ander hulle hoor. Die beginsels in die boek sal lesers se kommunikasie met ander verbeter. Die beginsels word telkens verbind met die apostel Paulus se raad van duisende jare gelede oor die woorde wat ons gebruik.
Hierdie werkboek sluit in:
- ’n vraelys van 40 eenvoudige vrae om jou temperament te bepaal
- besprekingsvrae vir groepe wat saam deur die boek wil werk
- oefeninge wat ontwerp is om aan te sluit by die ses sessies van die gratis app I Said This, You Heard That.
Product Information
Category : Christelike Leefwyse
SKU : 9781431623457
Language : Afrikaans
Author : Kathleen Edelman
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : General
Page Count : 144
Format : Paperback
Size : 254 mm x 190 mm x 9 mm



