SKU:
9780638011142
Die Krag van ’n Biddende Vrou Gebedeboek (Sagteband)
R 33.91
excl
R 39.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Die Krag van ’n Biddende Vrou Gebedeboek (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Ontdek die kragtigste manier waarop jy jou man kan liefhê terwyl jy leer om vir God se beste te bid in sy elkedagse lewe. 60 gewilde gebede van topverkoper-outeur Stormie Omartian dien as beginpunt om God te vra vir wysheid en bemoediging in jou huwelik.
Elke gebed fokus op ’n spesifieke aspek van die man-vrou-verhouding – sy werk, vrese, gesondheid, prioriteite, ouerskap, toewyding aan God, en nog ander relevante onderwerpe – en sluit ’n teksvers in wat jou die hele dag kan bybly. Elke gebed het ook plek vir persoonlike gebedsnotas.
Die krag van ’n biddende vrou sal elke vrou uitdaag om in gebed na God te draai vir ’n suksesvolle huwelik en om die krag van ’n biddende vrou te ervaar.
• 60 kort, inspirerende gebede met teksverse
• Fokus op verskeie aspekte van ’n man se lewe soos sy werk, toegeneentheid, vrese, gesondheid, prioriteite, ouerskap en toewyding aan God.
• Ruimte om gebedsnotas neer te skryf.
• Die boekie is klein genoeg sodat jy dit maklik kan saamdra.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Power of a Praying® Wife.

Product Information
Category : Gebed
SKU : 9780638011142
Language : Afrikaans
Author : Stormie Omartian
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Women
Page Count : 128
Format : Paperback
Sub Category : Vroue
Size : 150 mm x 100 mm x 9 mm