SKU: 9780638011289

Die Gebed Wat Alles Verander Gebedeboek (Sagteband)

R 33.91 excl R 39.00 RRP incl VAT

Die Gebed Wat Alles Verander Gebedeboek (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Het jy bemoediging nodig te midde van beproewings, of staan jy voor ’n nuwe uitdaging? In Die gebed wat alles verander Gebedeboek herinner Stormie Omartian jou daaraan dat God se teenwoordigheid, liefde en krag jou deur elke seisoen van die lewe kan dra. Wanneer jy tyd in gebed, lofprysing en aanbidding deurbring, ontdek jy opnuut hoe God in jou lewe werk.

Hierdie handige sakpas-gebedeboek bevat 60 inspirerende gebede en toepaslike Skrifgedeeltes wat jou help om die krag van gebed en lofprysing in enige situasie te ervaar. Dit bied praktiese leiding en bemoediging vir elke dag, en is die ideale metgesel vir jou persoonlike stiltetyd.

Daar is ook genoeg ruimte om jou eie gedagtes, nadenke en gebede neer te skryf, sodat jy jou geloofsreis en God se werk in jou lewe kan vaslê.

Product Information

Category : Gebed

SKU : 9780638011289

Language : Afrikaans

Author : Stormie Omartian

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Women

Page Count : 128

Format : Paperback

Sub Category : Vroue

Size : 150 mm x 100 mm x 8 mm