Die Bybel In Praktyk Rooi En Swart Hardeband Studiebybel
Die Bybel In Praktyk Rooi En Swart Hardeband Studiebybel is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Die mees uitstaande kenmerk van Die Bybel in Praktyk is veral sy praktykgerigtheid: dit dra nie bloot feitelike Bybelkennis oor nie, maar wys die Bybelleser hoe dit wat in die Bybel geskryf staan, praktyk in sy lewe van elke dag kan word.
Die Bybel in Praktyk is ’n wetenskaplik verantwoorde werk, saamgestel deur ’n paneel bekende teoloë volgens die jongste Bybeluitlegmetodes. Dit wil gelowiges help om die Bybel beter te begryp, maar óók sy daaglikse lewe daarvolgens te rig.
•9.5-pt lettergrootte
Product Information
Category : Afrikaans 1983 Vertaling
SKU : 9781431626878
Language : Afrikaans
Author : Fika Janse Van Rensburg,Wil Vosloo
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Burgundy / Maroon
Audience : General
Page Count : 2158
Format : Hardcover
Sub Category : Study Bible
Preferred Bible Bag Size : No Preferred Bible Bag Size
Size : 242 mm x 180 mm x 58 mm






