SKU:
9780638010473
Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal (Sagteband)
R 77.39
excl
R 89.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Slegs ’n paar minute ’n dag kan jou lewe verander en jou dae met vreugde vul.
Hierdie pragtige Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal bevat verse uit die Skrif, asook inspirerende aanhalings oor verskeie aspekte van dankbaarheid deur bekende Christelike skrywers. Dit bevat ook genoeg plek om jou eie gedagtes en gebede neer te skryf. Ontgin die krag van dankbaarheid vir die seën en genade uit God se hand.
• Dankie-sê-joernaal met teksverse en inspirerende aanhalings, en genoeg plek om jou eie gebede en gedagtes neer te skryf.
• Sagteband.
• 128 eenkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Grateful & Blessed

Product Information
Category : Journals
SKU : 9780638010473
Short Code : JLP062
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Women
Page Count : 128
Format : Paperback
Sub Category : Journals - Prompted
Size : 219 mm x 165 mm x 12 mm