SKU: 9780638011517

Bou ’n Godvresende Huwelik (Sagteband)

R 60.00 excl R 69.00 RRP incl VAT

Bou ’n Godvresende Huwelik (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Het julle huwelik verval in roetine, met ongemaklike stiltes en ’n geestelike laagtepunt? Te veel paartjies dryf stil-stil uitmekaar. Hulle smag na innigheid, maar is onseker hoe hulle die unieke blydskap van hulle verhouding weer kan terugkry, en gevolglik ly liefde en kommunikasie daaronder.

Bou ’n godvresende huwelik sal egpare help om die vreugde in hulle huwelik te herontdek. Joel en Mary Beeke bied 12 duidelike, Bybelse beginsels wat liefde sal laat herontwaak, kommunikasie sal versterk en hoop sal hernu. Hierdie kort gids help egpare om saam God se eer te soek en ’n Christus-gesentreerde band te bou wat ’n leeftyd sal hou.

  • Elke deel sluit af met vrae vir verdere studie en bespreking.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel How to Build a Godly Marriage.

Product Information

Category : Huwelik

SKU : 9780638011517

Language : Afrikaans

Author : Joel R. Beeke,Mary Beeke

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Couples

Page Count : 104

Format : Paperback

Size : 175 mm x 115 mm x 5 mm