SKU:
9780638008685
Beloftes van God In Moeilike Tye (Sagteband)
R 51.30
excl
R 59.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
Beloftes van God In Moeilike Tye (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Ons almal beleef soms moeilike tye wat ons sonder hoop en eensaam kan laat voel. Wanneer ons aan God en sy beloftes vashou, kan ons vrede vind te midde van die storms.
Beloftes van God in moeilike tye is ’n versameling kragtige beloftes uit God se Woord wat jou herinner dat God ons deur moeilike tye sal dra en vir ons hoop vir die toekoms sal gee as ons op Hom vertrou. Die 30 temas in hierdie tweekleur-geskenkboekie fokus byvoorbeeld op wanneer jy alleen of bang is, hoop of troos nodig het, voor finansiële probleme of uitbranding te staan kom of herinner moet word aan God se almag en teenwoordigheid.
• ’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek.
• 30 temas.
• Tweekleur-drukwerk.
• Sagteband.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Troubled Times.

Product Information
Category : Geskenkboeke
SKU : 9780638008685
Short Code : GB278
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Tan / Khaki
Audience : General
Page Count : 128
Format : Paperback
Sub Category : Beloftes Van God
Size : 177 mm x 98 mm x 7 mm