Afrikaans 1933/1953 Vertaling Bybel Grootdruk Kunsleer Pienk
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Bybel Grootdruk Kunsleer Pienk is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers. Hierdie grootdruk-uitgawe beskik oor die volgende kenmerke:
- Die volledige teks van Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 in dubbelkolom-uitleg.
- 13-punt lettergrootte.
- Teksverse vir spesifieke behoeftes soos beproewings, eensaamheid, treur en twyfel.
- Bybellees-plan om die Bybel in een jaar deur te lees.
- Verpakking: "Sleeve".
- Goudgerand.
Product Information
Category : Afrikaans 1953 Vertaling
SKU : 9780638011524
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Material : Imitation Leather
Color : Pink
Audience : Women
Page Count : 1496
Format : Flexcover
Sub Category : Standard Bible
Preferred Bible Bag Size : Large Bible Bag
Size : 240 mm x 169 mm x 37 mm

