SKU: 6006937180925

88 Saampraat-Idees vir Gesinne Afrikaans Boxed Cards

R 112.17 excl R 129.00 RRP incl VAT

88 Saampraat-Idees vir Gesinne Afrikaans Boxed Cards is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Hoe goed ken julle as gesin mekaar?

88 saampraat-idees vir gesinne bevat vrae met ’n bypassende vers of aanhaling wat ontwerp is om lewendige gesprekke en groter begrip in jou gesin te skep. Gebruik dit tydens speletjiesaande, wanneer julle ver ry of sommer rondom die etenstafel om almal in jou huis sover te kry om te deel, te luister en saam te lag.

Die 44 twee-kleur-kaartjies is aan beide kante gedruk en kom in ’n stewige geskenkboksie.

  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel 88 Conversation Starters for Families.

Product Information

Category : Impulse Items

SKU : 6006937180925

Short Code : CVS032

Language : Afrikaans

Author : Joanna Teigen,Rob Teigen

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Color : Multi Color

Audience : Family

Page Count : 44

Format : Boxed Set

Sub Category : Conversation Starters

Size : 120 mm x 90 mm x 30 mm