SKU: 9780638010459

77 Wyse Woorde Wat Elke Kind Moet Ken (Sagteband)

R 42.61 excl R 49.00 RRP incl VAT

77 Wyse Woorde Wat Elke Kind Moet Ken (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Spreuke is ’n skatkis van wysheid oor hoe om só te leef dat God tevrede is met jou lewe. Stel jou kind op ’n prettige en kreatiewe manier bekend aan die wysheid van die Skrif, en lê die fondament van reg en verkeerd in hul harte en gedagtes.

77 Wyse woorde wat elke kind moet ken sal kinders tussen 5 en 8 help om 77 sleutelverse uit Spreuke op ’n prettige manier te memoriseer. Omdat herhaling die sleutel tot memorisering is, maak hierdie hulpmiddel die memorisering van die Skrif so maklik soos 1 – LEES dit, 2 – SKRYF dit en 3 – KLEUR dit in! Eers lees kinders die vers, dan skryf hulle dit uit en dan kleur hulle die kreatief ontwerpte vers in. ’n Aftik-lys agterin maak dit maklik om af te merk watter verse die kind ken.

Hierdie boekie is ideaal vir gebruik in Sondagskole en waar tuisonderrig ’n Christelike kurrikulum volg.

• Ideaal vir gebruik in Sondagskole en waar tuisonderrig ’n Christelike kurrikulum volg.
• Help kinders tussen die ouderdomme van 5 en 8 om 77 Skrifverse deur herhaling te memoriseer.
• ’n Aftik-lys agterin maak dit maklik om af te merk watter verse die kind ken.
• Sagteband.
• 160 eenkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel 77 Wise Words from Proverbs Every Kid Should Know.

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9780638010459

Short Code : KDS893

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Kids

Page Count : 160

Format : Paperback

Sub Category : Kinders / 5-8 Jaar

Size : 178 mm x 128 mm x 9 mm