SKU: 9781997464556

2027 Nina Smit Dagboek - Dagbeplanner Groen en Geel - Hardeband

R 164.35 excl R 189.00 RRP incl VAT

2027 Nina Smit Dagboek - Dagbeplanner Groen en Geel - Hardeband is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.

Kenmerke sluit in:

  • Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
  • Openbare vakansiedae en skoolkwartale
  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
  • Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
  • ’n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
  • Bladsye vir persoonlike notas en adresse
  • 188 x 124 mm, hardeband met ’n lint om jou plek aan te dui

Product Information

Category : Dagbeplanners

SKU : 9781997464556

Short Code : SCDP006

Language : Afrikaans

Author : Nina Smit

Publisher : Struik Christian Media

Color : Green / Lime

Audience : Women

Page Count : 384

Format : Hardcover

Sub Category : Vroue / Nina Smit

Size : 188 mm x 124 mm x 23 mm