SKU: 9781997464808

2027 Dagbeplanner - Seisoen van Hoop - Ringbind

R 303.48 excl R 349.00 RRP incl VAT

2027 Dagbeplanner - Seisoen van Hoop - Ringbind is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Hierdie pragtige volkleur 12-maande-beplanner het genoeg plek vir notas, doenlysies en afsprake. Die inspirerende aanhalings en verse uit die Skrif bied aanmoediging en vertroosting. Dit het plek vir jou doelwitte, emmerskop-lysie en visiebord vir 2027, met ’n maandbeplanner en maandelikse spyskaart-beplanner aan die begin van elke maand. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en het ’n rekkie om dit netjies toe te hou. Die 12 maandbladsye kan uitgehaal en geraam word.

Kenmerke:

  • Volkleur 12-maande-dagbeplanner (Januarie-Desember 2027) met afdelingsbladsye vir elke maand.
  • ’n Bladsy per dag vir afsprake met uurlikse tydgleuwe van 07:00 vm-09:00 nm.
  • Kalenders vir 2027 en 2028.
  • Lys openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana.
  • Jaarbeplanner vir 2027 en 2028.
  • Doelwitte, emmerskop-lysie en visiebord vir 2027.
  • Maandbeplanner en maandelikse spyskaart-beplanner en inkopie-lys aan die begin van elke maand.
  • Plek vir ’n gebedslys, verjaarsdae, belangrike datums en addisionele notas.
  • Bybellees-plan vir elke dag.
  • Maandelikse temas met teksverse en inspirerende aanhalings.
  • Vakkie agterin vir los papiere.
  • Ringbind.
  • Rekkie om beplanner toe te hou.
  • 434 volkleur-bladsye.

Product Information

Category : Dagbeplanners

SKU : 9781997464808

Short Code : SCJM015

Language : Afrikaans

Publisher : Struik Christian Media

Color : Multi Color

Audience : Women

Page Count : 434

Format : Spiral-Bound

Sub Category : Vroue

Size : 248 mm x 187 mm x 42 mm