SKU: 9781997464853

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Salm Kunsleer Verklarende Studiebybel

R 607.83 excl R 699.00 RRP incl VAT

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Salm Kunsleer Verklarende Studiebybel is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.

Kenmerke:

  • Volledige teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
  • Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
  • 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel
  • Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
  • Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
  • Volkleur kaarte
  • 9.1-punt lettergrootte
  • Duimdrukke
  • Merklint
  • Bladsye is goudgerand
  • Verpakking: "Belly band o-wrap, shrinkwrapping"

Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.

Product Information

Category : Afrikaans 1953 Vertaling

SKU : 9781997464853

Language : Afrikaans

Publisher : Struik Christian Media

Material : Imitation Leather

Color : Pink

Audience : Women

Page Count : 1336

Format : Flexcover

Sub Category : Study Bible

Preferred Bible Bag Size : No Preferred Bible Bag Size

Size : 250 mm x 170 mm x 35 mm