Afrikaans 1933/1953 Vertaling Pienk Blomme Kunsleer Verklarende Studiebybel
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Pienk Blomme Kunsleer Verklarende Studiebybel is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
Kenmerke:
- Volledige teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
- Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
- 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel
- Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
- Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
- Volkleur kaarte
- 9.1-punt lettergrootte
- Duimdrukke
- Merklint
- Bladsye is goudgerand
- Verpakking: "Belly band o-wrap, shrinkwrapping"
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
Product Information
Category : Afrikaans 1953 Vertaling
SKU : 9781997464860
Language : Afrikaans
Publisher : Struik Christian Media
Material : Imitation Leather
Color : Pink
Audience : Women
Page Count : 1336
Format : Flexcover
Sub Category : Study Bible
Preferred Bible Bag Size : No Preferred Bible Bag Size
Size : 250 mm x 170 mm x 35 mm
