SKU: 9780638009958

My KrapBybel: Jesus se Liefde (Ringbind)

R 138.26 excl R 159.00 RRP incl VAT
Shipping calculated at checkout.

My KrapBybel: Jesus se Liefde (Ringbind) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Om oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!

In My KrapBybel: Jesus se liefde kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer van die wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul.

Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie klein boekie sal kinders inspireer om Jesus se liefde en omgee met ander mense te deel terwyl hulle hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel.

• Wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
• Opwindende krap-aktiwiteite wat kinders se fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
• Die aktiwiteite sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe.
• Spesiale pen ingesluit.
• Ringbind.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Love of Jesus Children's Scratch Bible.

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9780638009958

Short Code : KDS880

Language : Afrikaans

Author : Jacob Vium Olesen

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Color : Black

Audience : Kids

Page Count : 22

Format : Spiral-Bound

Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar

Size : 205 mm x 175 mm x 15 mm