SKU:
9781431626793
365 Beloftes Uit Die Woord In Kleur Hersiene Uitgawe (Sagteband)
R 138.26
excl
R 159.00 RRP incl VAT
Unit price
/
Unavailable
Shipping calculated at checkout.
365 Beloftes Uit Die Woord In Kleur Hersiene Uitgawe (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Wil jy stil raak na ’n lang dag van eise en prioriteite? Die Skrifbeloftes in 365 Beloftes uit die Woord in kleur sal jou verseker van God se teenwoordigheid en omgee.
Hierdie inkleurboek vir volwassenes is die perfekte grootte om oral met jou saam te dra vir daardie broodnodige oomblikke van vrede in jou dag. Elke bladsy bevat beloftes uit die Woord wat jou sal bemoedig, met ’n meegaande illustrasie om in te kleur.
Die 125 illustrasies maak dit die ideale geskenkboek wat ’n inkleurboek sowel as inspirerende leesstof kan wees.

Product Information
Category : Inkleurboeke
SKU : 9781431626793
Short Code : CLR106
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Blue / Navy
Audience : General
Page Count : 256
Format : Paperback
Sub Category : Volwasse
Size : 160 mm x 146 mm x 20 mm