SKU: 9780638011371

Saam Is Ons Sterker - Die Avonture van Tienie Muis (Sagteband)

R 30.43 excl R 35.00 RRP incl VAT

Saam Is Ons Sterker - Die Avonture van Tienie Muis (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Tienie Muis het ’n boom met die sappigste, heerlikste vrugte gesien, maar dit is baie ver tot daar. Op haar reis soontoe het sy vele uitdagings, maar sy ontdek ook dat sy baie vriende het met unieke gawes wat haar kan help. Saam kan hulle by die boom uitkom en aan die heerlike vrugte smul!

In Saam is ons sterker ontdek 3- tot 6-jariges saam met Tienie Muis hoe belangrik vriendskap en spanwerk is. Dit wys dat ons verskille ons juis sterker maak as ’n span en dat ons ander mense se gawes en talente moet waardeer.

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9780638011371

Short Code : KDS987

Language : Afrikaans

Author : Katie Piper

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Kids

Page Count : 36

Format : Paperback

Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar

Size : 198 mm x 198 mm x 3 mm