Noag en die Baie Groot Boot (Sagteband)
Noag en die Baie Groot Boot (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Dit is nie altyd maklik om gehoorsaam te wees aan God nie – veral nie as jy die enigste een is wat doen wat God vra nie.
Noag en die baie groot boot vertel vir kinders tussen 3 en 6 jaar wat gebeur het toe God vir Noag gesê het om ’n baie groot boot te bou. Kinders sal leer hoe God sy mense gered het en dat Hy altyd sy beloftes hou.
Noag en die baie groot boot verower die harte van jong lesers met die pragtige illustrasies terwyl dit waardevolle lesse oor vertroue en gehoorsaamheid leer. Kinders sal leer hoe belangrik dit is om vas te hou aan God en sy leiding te volg.
- Vertel die klassieke Bybelstorie van Noag en die ark vir kinders tussen 3 en 6 jaar oor.
- Leer waardevolle lesse oor vertroue, gehoorsaamheid en God se beloftes.
- 24 volkleur-bladsye.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Noah and the Very Big Boat.
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781997464501
Short Code : KDS945
Language : Afrikaans
Author : Tim Thornborough
Publisher : Struik Christian Media
Audience : Kids
Page Count : 24
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar
Size : 198 mm x 198 mm x 3 mm
