’n Vinnige Gids tot die Bybel (Sagteband)
’n Vinnige Gids tot die Bybel (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
'n Vinnige Gids tot die Bybel
Ontdek die belangrikste boek wat jy ooit sal lees
Om die Bybel self te lees, kan vir kinders nogal uitdagend wees, maar dit hoef nie te wees nie!
Hierdie eenvoudige, prettige gids help 8- tot 12-jariges om die Bybel self te lees deur vir hulle agtergrondinligting en basiese riglyne vir selflees te gee. Dit bevat die volgende:
- Verduidelikings van hoe die Bybelboeke by mekaar pas.
- Kort agtergrond oor die verskillende boeke, asook verskillende genres.
- Tydlyn van die hele Bybel om die groter prentjie te skets.
- Kaarte.
- Inligting oor hooffigure en feite oor Jesus.
- Definisies van belangrike Bybelwoorde.
- Algemene vrae en antwoorde oor die Bybel.
'n Vinnige gids vir die Bybel sal kinders toerus om die Bybel op hulle eie te lees, die boodskap van redding te verstaan en die Bybel te geniet.
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781997464471
Short Code : KDS941
Language : Afrikaans
Author : Katy Morgan
Publisher : Struik Christian Media
Audience : Kids
Page Count : 32
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 8-12 Jaar
Size : 210 mm x 148 mm x 5 mm
