SKU: 9780638011388

Die Beste Geskenk - Die Avonture van Tienie Muis (Sagteband)

R 30.43 excl R 35.00 RRP incl VAT

Die Beste Geskenk - Die Avonture van Tienie Muis (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Tienie Muis het Kersgeskenke toegedraai vir haar ouma. Maar op pad na Ouma toe, kom sy van haar maats teë wat haar geskenke nodig het. Gaan Tienie iets oorhê om vir Ouma te gee?



Die beste geskenk herinner 3- tot 6-jariges dat die beste geskenk nie iets is wat gekoop kan word nie – die beste geskenk is liefde!

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9780638011388

Short Code : KDS989

Language : Afrikaans

Author : Katie Piper

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Kids

Page Count : 36

Format : Paperback

Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar

Size : 198 mm x 198 mm x 3 mm