Please note that due to a high volume of orders, delivery may take up to two weeks. We appreciate your patience and understanding during this busy period.

SKU: 9781997464518

Dawid en die Baie Groot Reus (Sagteband)

R 30.43 excl R 35.00 RRP incl VAT

Dawid en die Baie Groot Reus (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Please note that due to a high volume of orders, delivery may take up to two weeks. We appreciate your patience and understanding during this busy period.

Die reuse van die lewe hoef nie noodwendig fisiese reuse te wees nie – soms is dit die figuurlike reuse wat die grootste uitdagings is!

Dawid en die baie groot reus nooi kinders tussen 3 en 6 jaar om saam te kom op ’n opwindende avontuur deur ’n geliefde Bybelverhaal. Sluit aan by jong Dawid terwyl hy dapper die gedugte reus Goliat trotseer en langs die pad ontdek dat met geloof enigiets moontlik is!

Maak gereed om jong harte te inspireer terwyl hulle die merkwaardige krag van geloof, moed en die wete dat geen reus te groot is nie as jy God aan jou kant het hul eie maak.

  • Vertel die klassieke Bybelstorie van Dawid en Goliat oor vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
  • Bevat waardevolle lesse oor moed, geloof en God se grootheid.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel David and the Very Big Giant.

Product Information

Category : Kinders

SKU : 9781997464518

Short Code : KDS947

Language : Afrikaans

Author : Tim Thornborough

Publisher : Struik Christian Media

Audience : Kids

Page Count : 24

Format : Paperback

Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar

Size : 198 mm x 198 mm x 3 mm