Alles Wat Jy Nodig Het - Die Avonture van Tienie Muis (Sagteband)
Alles Wat Jy Nodig Het - Die Avonture van Tienie Muis (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Tienie Muis vertrek op ’n avontuur – ’n reis wat sy nog nooit aangepak het nie. Dis opwindend en pret, maar skielik voel sy baie klein ... Soos sy die onbekende aandurf, leer sy ’n kosbare les: Al wat jy regtig nodig het om nuwe dinge te probeer, is ’n bietjie moed en geloof in jouself en in ander.
Alles wat jy nodig het is ’n pragtige volkleurboek vir 3- tot 6-jariges. Dit is ’n ideale storie om te deel met kinders wat dalk senuweeagtig voel oor nuwe ervarings en om nuwe dinge te probeer.
Product Information
Category : Kinders
SKU : 9780638011364
Short Code : KDS985
Language : Afrikaans
Author : Katie Piper
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : Kids
Page Count : 36
Format : Paperback
Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar
Size : 198 mm x 198 mm x 3 mm
