SKU: 9781997464716

2027 Stormie Omartian Dagboek - Dagbeplanner - Hardeband

R 199.13 excl R 229.00 RRP incl VAT

2027 Stormie Omartian Dagboek - Dagbeplanner - Hardeband is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Die Stormie Omartian Dagbeplanner 2027 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:

  • Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
  • Kalenders vir elke maand
  • ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
  • Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
  • Ekstra notabladsye agterin
  • 188 x 124 mm, hardeband met ’n merklint om jou plek aan te dui

Product Information

Category : Dagbeplanners

SKU : 9781997464716

Short Code : SCJM009

Language : Afrikaans

Author : Stormie Omartian

Publisher : Struik Christian Media

Audience : Women

Page Count : 400

Format : Hardcover

Sub Category : Vroue

Size : 188 mm x 124 mm x 23 mm