2027 Stormie Omartian A5 Dagboek - Dagbeplanner - Kunsleer met Rits
2027 Stormie Omartian A5 Dagboek - Dagbeplanner - Kunsleer met Rits is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Die Stormie Omartian Dagbeplanner 2027 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.
Die inhoud bestaan uit:
- Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
- Kalenders vir elke maand
- ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
- Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
- Ekstra notabladsye agterin
- 225 x 172 mm, kunsleer met rits, met ’n merklint om jou plek aan te dui
Product Information
Category : Dagbeplanners
SKU : 9781997464730
Short Code : SCJM013
Language : Afrikaans
Author : Stormie Omartian
Publisher : Struik Christian Media
Material : Imitation Leather
Audience : Women
Page Count : 400
Format : Flexcover
Sub Category : Vroue
Size : 225 mm x 172 mm x 25 mm

