SKU: 9781997464761

2027 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Meisies - Sagteband

R 86.09 excl R 99.00 RRP incl VAT

2027 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Meisies - Sagteband is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite is Skooldagboek 2027 vir laerskoolmeisies ’n moet-hê.

Die kenmerke sluit in:

  • Twee dae per bladsy, met plek vir ouer/voog se handtekening
  • Kalender vir 2027, en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
  • Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
  • Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad
  • Suid-Afrika se volkslied
  • Speletjies soos soek die verskille, blokraaie en kopkrappers
  • 210 x 142 mm, sagteband

Product Information

Category : Dagbeplanners

SKU : 9781997464761

Short Code : CRSD006

Language : Afrikaans

Publisher : Struik Christian Media

Audience : Kids

Page Count : 224

Format : Paperback

Sub Category : Skool

Size : 210 mm x 142 mm x 12 mm