2027 Dagboek - Professionele Jaarbeplanner - Ek Weet Wat Ek vir Julle Beplan - Kunsleer met Rits
2027 Dagboek - Professionele Jaarbeplanner - Ek Weet Wat Ek vir Julle Beplan - Kunsleer met Rits is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Die Ek Weet Wat Ek vir Julle Beplan Professionele Jaarbeplanner 2027 is ’n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits. Dit het ook ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.
Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:
- ’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2027-Desember 2027) in A5-formaat
- ’n Bladsy per dag vir afsprake
- ’n Teksvers vir elke dag
- Plek vir elke dag se doen-lysie
- Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2027
- ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand
- ’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
- ’n Jaarbeplanner vir 2027 en 2028
- Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
- Teksverse vir spesifieke behoeftes
- Beplanningsbladsye vir Januarie 2028
- 400 eenkleur-bladsye
Product Information
Category : Dagbeplanners
SKU : 9780638010664
Short Code : TPD573
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Material : Imitation Leather
Color : Brown
Audience : Men
Page Count : 400
Format : Flexcover
Sub Category : Professionele
Size : 226 mm x 160 mm x 23 mm



