SKU: 9780638010701

2027 Dagboek - Dagbeplanner - Sy Liefde Het Geen Einde Nie - Ringbind

R 86.09 excl R 99.00 RRP incl VAT

2027 Dagboek - Dagbeplanner - Sy Liefde Het Geen Einde Nie - Ringbind is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Die Sy Liefde Het Geen Einde Nie Dagbeplanner 2027 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.

Hierdie dagbeplanner bied die volgende:

  • Weekbeplanner vir Januarie 2027 tot Desember 2027
  • ’n Kalender vir 2027 en 2028
  • ’n Lys openbare vakansiedae
  • ’n Inspirerende teksvers vir elke week
  • Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas
  • 118 eenkleur-bladsye

Product Information

Category : Dagbeplanners

SKU : 9780638010701

Short Code : MYD120

Language : Afrikaans

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Women

Page Count : 118

Format : Spiral-Bound

Sub Category : Ringbind

Size : 210 mm x 155 mm x 15 mm