2027 Dagboek - Dagbeplanner - Leefstyl vir die Vrou - Teëls - Kunsleer
2027 Dagboek - Dagbeplanner - Leefstyl vir die Vrou - Teëls - Kunsleer is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Die Leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2027 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat stylvolle volkleur-insetsels met pragtige fotografie en keurig uitgesoekte aanhalings wat vreugde verskaf en kreatiwiteit bevorder.
Kenmerke sluit in:
- Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
- Openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
- Maandkalenders
- ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
- Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
- 214 X 160 mm, kunsleer, met merklint om jou plek te dui
Product Information
Category : Dagbeplanners
SKU : 9781997464709
Short Code : CRLP008
Language : Afrikaans
Publisher : Struik Christian Media
Material : Imitation Leather
Audience : Women
Page Count : 440
Format : Flexcover
Sub Category : Vroue
Size : 214 mm x 160 mm x 25 mm

