2026 Dagboek - Dagbeplanner - Sterk en Dapper - Ringbind
2026 Dagboek - Dagbeplanner - Sterk en Dapper - Ringbind is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Dagbeplanner 2026 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.
Hierdie dagbeplanner bied die volgende:
- Weekbeplanner vir Januarie 2026 tot Desember 2026
- ’n Kalender vir 2026
- ’n Lys openbare vakansiedae
- ’n Inspirerende teksvers vir elke week
- Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas
- 118 eenkleur-bladsye
Product Information
Category : Dagbeplanners
SKU : 9780638010305
Short Code : MYD111
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Grey / Charcoal
Audience : General
Page Count : 118
Format : Spiral-Bound
Sub Category : Ringbind
Size : 210 mm x 155 mm x 15 mm


