2026 A4 Dagboek - Professionele Jaarbeplanner - God Is Ons Toevlug en Ons Sterkte - Kunsleer
2026 A4 Dagboek - Professionele Jaarbeplanner - God Is Ons Toevlug en Ons Sterkte - Kunsleer is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Die A4 Professionele Jaarbeplanner 2026 is ’n omvattende dagbeplanner in A4-formaat, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner het ’n kunsleer-omslag en ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.
Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:
- ’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2026-Desember 2026) in A4-formaat
- ’n Bladsy per dag vir afsprake
- ’n Teksvers vir elke dag
- Plek vir elke dag se doen-lysie
- Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2026
- ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand
- ’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
- ’n Jaarbeplanner vir 2026 en 2027
- Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
- Teksverse vir spesifieke behoeftes
- Beplanningsbladsye vir Januarie 2027
- 400 eenkleur-bladsye
Product Information
Category : Dagbeplanners
SKU : 9780638010336
Short Code : TPD528
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Material : Imitation Leather
Color : Pink
Audience : Women
Page Count : 400
Format : Flexcover
Sub Category : Professionele
Size : 272 mm x 213 mm x 22 mm






