2026 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Seuns - Sagteband
2026 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Seuns - Sagteband is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Jong seuns kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese 12-maande-beplanner.
Die dagbeplanner bevat:
- Inspirerende Bybelverse en aanhalings spesiaal vir seuns
- ’n Kalender vir 2026
- Skoolkwartale vir Suid-Afrika
- ’n Lys vakansiedae vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië
- ’n Lys woorde wat dikwels verkeerd gespel word
- Genoeg plek vir huiswerkopdragte, take, roosters en eksamenroosters, asook plek om jou punte neer te skryf
- Vermenigvuldigingstafels
- 7 bladsye prettige aktiwiteite
- 132 eenkleur-bladsye
Hierdie prettige dagbeplanner sal laerskoolseuns aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.
Product Information
Category : Dagbeplanners
SKU : 9780638010374
Language : Afrikaans
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Color : Green / Lime
Audience : Kids
Page Count : 132
Format : Paperback
Sub Category : Skool
Size : 208 mm x 140 mm x 8 mm






