Word Stil by God Grootdruk (Hardeband)
Word Stil by God Grootdruk (Hardeband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.
Voel jy oorweldig en geestelik dors? Smag jy daarna om God se teenwoordigheid as ’n groter werklikheid in jou lewe te ervaar? Die antwoord is nie om meer godsdienstig te lewe nie; die antwoord is om te bou aan jou verhouding met God deur tyd is sy teenwoordigheid deur te bring.
Die 366 grootdruk-dagstukke deur bekende evangelis Angus Buchan in Word stil by God sal jou help om nader aan God te leef en Hom op ’n egte en persoonlike manier te leer ken. Die sleutelverse en praktiese oordenkings sal jou help om ’n innige verhouding met die Skepper van die heelal te vestig terwyl jy sy teenwoordigheid al hoe dieper in jou lewe ervaar.
- 366 grootdruk-dagstukke deur Angus Buchan.
- Hardeband met merklint.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Abiding in God’s Presence.
Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9780638010893
Language : Afrikaans
Author : Angus Buchan
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Audience : General
Page Count : 388
Format : Hardcover
Sub Category : Algemeen
Size : 220 mm x 160 mm x 24 mm
