SKU: 9780638011098

Stilword-Oomblikke Saam met God vir Vroue (Hardeband)

R 242.61 excl R 279.00 RRP incl VAT

Stilword-Oomblikke Saam met God vir Vroue (Hardeband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Vroue moet soveel rolle balanseer, van die grootmaak van kinders en die bou van loopbane tot omsien na hulleself. Wanneer die lewe besig raak en almal iets van jou verwag, is dit maklik om te vergeet dat God in beheer is.

Die Skrifgedeeltes en dagstukke van Stilword-oomblikke saam met God vir vroue bied ’n sagte rusplek. Hier vind jy God se wysheid vir jou verhoudings, sy vertroosting vir jou gesin, sy vrede vir jou werk en sy leiding in elke uitdaging wat oor jou pad kom.

Hierdie dagstukke is die perfekte metgesel vir elke vrou se daaglikse wandel met Christus.

  • 365 dagstukke wat vroue God se wysheid, vertroosting, vrede en leiding bied.
  • Hardeband met merklint.
  • 388 eenkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Quiet Time with God for Women.

Product Information

Category : Dagstukke

SKU : 9780638011098

Short Code : DEV371

Language : Afrikaans

Author : Nancy Taylor

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Women

Page Count : 388

Format : Hardcover

Sub Category : Vroue

Size : 190 mm x 150 mm x 23 mm