SKU: 9780638011104

Stilword-Oomblikke Saam met God vir Mans (Hardeband)

R 242.61 excl R 279.00 RRP incl VAT

Stilword-Oomblikke Saam met God vir Mans (Hardeband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Mans het soveel verantwoordelikhede, van die versorging van en beskerming van hul gesinne tot die bou van suksesvolle loopbane. Wanneer die druk toeneem, is dit gerusstellend om stil te raak en te onthou dat ons krag in God kan vind.

Stilword-oomblikke saam met God vir mans bring sorgvuldig uitgesoekte daaglikse Skrifgedeeltes en insiggewende oordenkings bymekaar om God se wysheid en leiding vir die lewensreis te bied. Mans sal praktiese insigte kry vir verhoudings, werk, familie, gebedslewe en groei, en die innerlike vrede ervaar wat voortspruit uit ’n dieper verbintenis met God.

  • 365 dagstukke wat mans nooi om stil te raak en God se wysheid en leiding vir hulle gesin, werk en geestelike groei te ontdek.
  • Hardeband met merklint.
  • 388 eenkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Quiet Time with God for Men.

Product Information

Category : Dagstukke

SKU : 9780638011104

Short Code : DEV374

Language : Afrikaans

Author : Mike Beaumont

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : Men

Page Count : 388

Format : Hardcover

Sub Category : Mans

Size : 190 mm x 150 mm x 23 mm