SKU: 9780638008593

Mini-Oordenkings Om God Te Ken: Vir Kinders (Sagteband)

R 51.30 excl R 59.00 RRP incl VAT
Shipping calculated at checkout.
Laerskolers beleef elke dag soveel uitdagings: boelies, groepsdruk, om vriende te maak, om goed te doen op skool, om in te pas én om hulle ouers trots te maak. Die goeie nuus is hulle is nie alleen hierin nie – God is elke tree van die pad by hulle!
Mini-oordenkings: Om God te ken vir kinders sal meisies en seuns tussen 8 en 12 jaar lei om God se liefde, trou en beskerming in moeilike tye te ontdek en te leer hoe gehoorsaamheid aan Hom kan lei tot moed en selfvertroue.
Die 180 kort oordenkings en praktiese uitdagings sal hulle harte versterk terwyl hulle die uitdagings in hulle lewe aanpak. Dit is die ideale grootte vir ’n rugsak of tas, sodat kinders enige tyd en enige plek kan stil word by God.

• 180 kort en kragtige dagstukke vir kinders tussen 8 en 12
• 184 eenkleur-bladsye
• Sakpas-grootte
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Knowing God for Kids

Product Information

Category : Dagstukke

SKU : 9780638008593

Short Code : MD019

Language : Afrikaans

Author : Carolyn Larsen

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Color : Multi Color

Audience : Kids

Page Count : 184

Format : Paperback

Sub Category : Kinders / Algemeen

Size : 150 mm x 107 mm x 10 mm