SKU: 9780638011319

Mini-Oordenkings: God Se Troue Liefde (Sagteband)

R 51.30 excl R 59.00 RRP incl VAT

Mini-Oordenkings: God Se Troue Liefde (Sagteband) is backordered and will ship as soon as it is back in stock.

Die boek Jesaja is gevul met tydlose beloftes van hoop, herstel en God se onfeilbare liefde. Jesaja wys God se volk telkens op sy genade, trou en die sekerheid dat Hy steeds in beheer is. Hierdie kragtige waarhede geld vandag nog vir ons.

Die 180 dagstukke van Mini-oordenkings: God se troue liefde ontsluit Jesaja se boodskap op ’n praktiese en toeganklike manier. Elke dagstuk help lesers om God se Woord beter te verstaan en die lewensveranderende waarhede daarvan op alledaagse omstandighede toe te pas.

Hierdie dagstukke sal lesers herinner dat God se beloftes vir altyd bly staan en dat sy liefde nooit verander nie.

  • 180 dagstukke wat God se getrouheid, beloftes en onfeilbare liefde openbaar deur die boek Jesaja.
  • Handige sakpas-grootte.
  • Sagteband.
  • 184 eenkleur-bladsye.
  • Beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: God's Unfailing Love.

Product Information

Category : Dagstukke

SKU : 9780638011319

Short Code : MD034

Language : Afrikaans

Author : Jimi Le Roux

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

Audience : General

Page Count : 184

Format : Paperback

Sub Category : Algemeen

Size : 152 mm x 107 mm x 10 mm